USED – Begrond 9780620677462
R70.00
1 in stock
1 in stock
’n Plaasmoord ruk ’n gemeenskap en familie tot stilstand en dwing die jong Faan Venter om terug te keer na die plek waar sy geliefde oupa vermoor is. Sy terugkeer na die plaas krap wonde oop van woede oor die moord, misdaad, korrupsie en die verval van die land. Faan is wanhopig oor sy toekoms in Suid-Afrika, maar antwoorde op sy vrae oor die toekoms kom vanuit ’n onverwagte oord – uit die verlede, soos vertel deur sy grootouma, Katryn.
Die verhaal van hoop wat oor sewe geslagte strek, van die Afrikaner se val en opstaan, speel af tussen die stowwerige tente van die Heilbron-konsentrasiekamp, in die afgebrande plaashuis op die Vrystaatse vlaktes, in die krygsgevangenekamp in Ceylon en rondom die ou stinkhouttafel op die stoep.
Begrond vertel die verhaal van die Afrikaner se geskiedenis soos ervaar deur ’n familie wat daar was. Dié feitefiksie steun sterk op verskeie treffende ware gebeure uit die Anglo-Boereoorlog, die 1914-rebellie en die hede, en die nawoord bied aan die leser ’n interessante oorsig oor die feite waaruit geput is vir die Begrond-verhaal.
Related products
-

Skoenlapper (Irma Venter) 9780798170062
R330.00 ISBN: 9780798170062Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Verneukkind en Ander Verhale 9780636179417
R90.00 – R138.00Price range: R90.00 through R138.00 ISBN: 9780636179417Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Donker Web (Skooluitgawe) – 9780624093275
R100.00 – R285.00Price range: R100.00 through R285.00 ISBN: 9780624093275Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Fiela se kind – die drama – 9780624073635
R150.00 – R215.00Price range: R150.00 through R215.00 ISBN: 9780624073635Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

