Blits: Perlemoendiewe
R150.00 – R230.00Price range: R150.00 through R230.00
ISBN:
9780624081791
Hannes Joubert en sy Melkbosmaats word betrek by ‘n permeloenstroopsindikaat op hulle dorp. Hannes en Zander lei ‘n sorgelose longboard-lewe van surf en elke Vrydag milkshakes drink by Goofies, waar hulle vriendin Luna na skool waitress. Zander en Hannes merk een middag ‘n paneelwa sonder nommerplate op. Hannes se speurinstink skop in en hulle volg die kar tot by die see, waar verdagte mans uitklim met staalmesse en nette. Die volgende oomblik is hulle vasgebind agterin die paneelwa!
Related products
-

-

Smse, Skurke en Spinnekoppe Handleiding en Gids
R150.00 – R295.00Price range: R150.00 through R295.00 ISBN: 9781920421397Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Vis en Tjips, Jaco Jacobs 9780799359800
R120.00 – R180.00Price range: R120.00 through R180.00 ISBN: 9780799359800Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

