Dagboek van ‘n Wimp: In die Hondehok Werkboek
R127.00
ISBN:
9781928370123
Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley?
Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.
Greg, ‘n selferkende “binneshuise persoon”, ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen
verantwoordelikhede en geen reëls. Maar Greg se ma se idee van ‘n perfekte vakansie is nie dieselfde
nie. Sy glo aan buitemuurse pret en “gesinstyd”.
Wie se idee gaan wen? Of sal ‘n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?
Related products
-

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids 9780636145825
R200.00 – R366.00Price range: R200.00 through R366.00 ISBN: 9780636145825Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 8 Onderwysersgids 9780636145887
R80.00 – R366.00Price range: R80.00 through R366.00 ISBN: 9780636145887Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Life Orientation Today Grade 8 Teacher’s Guide 9780636146143
R100.00 – R281.00Price range: R100.00 through R281.00 ISBN: 9780636146143Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

