Die Antwoord-Reeks Graad 10 Wiskunde 3 in 1 KABV Studiegids
R50.00 – R259.00
ISBN:
9781920297800
Description
Hierdie Graad 10 Wiskunde 3-in-1 studiegids gebruik eenvoudige, logiese stappe om die KABV-kurrikulum in diepte te verken, vanaf eerste beginsels dwarsdeur tot by finale meesterskap. Dit roer leemtes in jou geheue van vorige grade aan, voordat dit jou uitnooi om deur noukeurig uitgesoekte, gegradeerde oefeninge, nuwe werk aan te pak.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
- Gegradeerde oefeninge om logika te bevorder en tegniek te ontwikkel vir elke onderwerp
- Gedetailleerde oplossings vir alle oefeninge
- ‘n Eksamen met oplossings, ten volle verduidelik (Vraestel 1 en Vraestel 2), vir deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding
Related products
-
Sale!
X-Kit Achieve! Life Sciences Grade 10
R145.00Original price was: R145.00.R30.00Current price is: R30.00. ISBN: 9781775783039 -
Sale!
Maths 4 Africa Study Guide Grade 10
R130.00Original price was: R130.00.R50.00Current price is: R50.00. ISBN: LIKE NEW - 9780994716231 -
Sale!
X-Kit Achieve Physics Grade 10
R145.00Original price was: R145.00.R30.00Current price is: R30.00. ISBN: 9781775781417 -
The Answer Series Maths Literacy 3in1 Grade 10 Study Guide
R100.00 – R259.00 ISBN: 9781920297817Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page