Die holderstebolder hondepartytjie (De Wet Hugo, Stephen Wallace) 9780798182867
R165.00
5 in stock (can be backordered)
5 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780798182867
Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander? ‘n Storie propvol kinkels en keuses!
Related products
-

-

-

Pieksel (Fanie Viljoen) 9780799394108
R140.00 – R180.00Price range: R140.00 through R180.00 ISBN: 9780799394108Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


