Die Verhaal Van Racheltjie De Beer OUT OF PRINT
Out of stock
ISBN:
9781928518136
In die laat 1800’s is die De Beer-gesin op reis toe hul ossewa breek en hulle onverwags moet oorbly op ‘n plaas in die Oos-Vrystaat.
Dis winter, en soos die donker sneeuwolke oor die Drakensberge aanrol, word die familie deur tragedie getref.
Geïnspireer deur die verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word, is hierdie storie van swaarkry, opoffering en onbaatsugtige liefde ‘n tydlose verhaal.
Related products
-

Trits: Mis, Mirakel en Drif (MML Literêr – Drama en Besprekings) 9780636085602
R140.00 – R208.00Price range: R140.00 through R208.00 ISBN: 9780636085602Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Hoopvol 9780624056256
R50.00 – R263.00Price range: R50.00 through R263.00 ISBN: 9780624056256Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Ek was hier 9780799354966
R50.00 – R230.00Price range: R50.00 through R230.00 ISBN: 9780799354966Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


