Dieter en Madame Zenobia 9780798159579
R187.00
Dieter en Madame Zenobia Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Uiteindelik slaag hulle tog daarin om die problem op te los, maar nie voordat hulle angswekkende oomblikke beleef en amper vir Sydney, Dieter se babaskilpadjie, moet opoffer nie. Lekker skerp dialoog, humor en spanning. Hierdie skooluitgawe van Dieter en Madame Zenobia is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.
Related products
-

-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs)
R120.00 – R170.00Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799351187Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-
Sale!

Helde van Suid-Afrika 2
R130.00Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210

