Doc Scientia Graad 11 Chemie PowerPoint

R1,559.00

ISBN: 9781928504627

Chemie se magdom inhoud beteken ’n magdom voorbereiding. Haal die laste van jou skouers af met Doc Scientia se Graad 11 Chemie PowerPoint.

• Wees gereed vir die klaskamer met omvattende aanbiedings.

• Bly gefokus met KABV gebaseerde inhoud op elke skyfie.

• Hersien huiswerk moeiteloos met oefeninge en antwoorde.

• Druk jou unieke stempel af met die redigeerbare produk.

 

Skep vir jouself meer tyd met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.