Doc Scientia Graad 12 Chemie PowerPoint
R1,559.00
ISBN:
9780639500614
Chemie se magdom inhoud beteken ’n magdom voorbereiding. Haal die laste van jou skouers af met Doc Scientia se Graad 12 Chemie PowerPoint.
• Wees gereed vir die klaskamer met omvattende aanbiedings.
• Bly gefokus met KABV gebaseerde inhoud op elke skyfie.
• Hersien huiswerk moeiteloos met oefeninge en antwoorde.
• Druk jou unieke stempel af met die redigeerbare produk.
Skep vir jouself meer tyd met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.
Related products
-

-
Sale!

A Skills Standard For Budding Scientists 9780620404907
R200.00Original price was: R200.00.R80.00Current price is: R80.00. ISBN: USED - 9780620404907 -

-


