Doc Scientia Graad 8 Hand en Werkboek VOLKLEUR 9780639500058
R308.00
5 in stock (can be backordered)
5 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780639500058
Skakel gemaklik oor van laerskool na hoërskool. Doc Scientia se Graad 8 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek is hier om jou te help.
• Bemeester elke konsep met maklike leesbare teorie.
• Verskerp jou kennis met omvattende oefeninge en eksamenvrae.
• Opsommings en breinkaarte help jou om slimmer te leer, nie harder nie.
Jou oorskakeling na die hoërskool hoef nie moeilik te wees nie.
Related products
-

Doc Scientia Natural Sciences Grade 9 Answer Book – 9780639500294
R320.00 – R344.00Price range: R320.00 through R344.00 ISBN: 9780639500294Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Mind Action Series Natuurwetenskap Handboek & Werkboek Grade 8 NCAPS 9781776117376
R388.95 ISBN: 9781776117376 -

-

Via Afrika Natural Sciences Grade 7 Learner’s Book 9781415419120
R208.90 ISBN: 9781415419120Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

