FET Vis en tjips
R160.00
ISBN:
9780799375374
Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag …
Related products
-

-

Pixel (Fanie Viljoen) 9780799391824
R150.00 – R160.00Price range: R150.00 through R160.00 ISBN: 9780799391824Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


