Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe) – 9780637016582
R250.00
Graad 1 Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysersgids (Skooluitgawe) – 9780637016582
Die Tippie Leesprogram is ontwerp met die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Onderrig- en Assesseringsplan (OAP) as riglyn. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek vir die Departement van Basiese Onderwys saamgestel en die gids dien as ’n riglyn vir die gebruik van dié spesifieke leermateriaal. Elke Tippie Onderwysersgidse sal onderwysers toerus met omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die tekste in die program is ouderdomstoepaslike en kultureel relevante, wat uiteenlopende agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders weerspieël en terselfdertyd ’n verband tussen lees en die werklike wêreld bevorder. Die Tippie Leesprogram gebruik ’n holistiese benadering en maak van die volgende 8 kernkomponente gebruik: Klankkaarte, Handskrifkaarte, Bundel, Muurkaarte, Grootboeke, Gegradeerde leesboeke, Kernleser, Flitskaarte.
Related products
-

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Onderwysersgids
R143.00 ISBN: 9780636204591 -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 1 Leesboek Pakket 9780636125148
R303.00 ISBN: 9780636125148Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 3 Leerderboek 9780636128644
R175.00 ISBN: 9780636128644Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

