Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 KABV – 9781920558345
R209.00 – R299.00Price range: R209.00 through R299.00
Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 KABV – 9781920558345
ISBN:
9781920558345
Description
Hierdie Graad 11 Rekeningkunde 3-in-1 studiegids is die volledige, eenvoudige oplossing vir die Graad 11 KABV-kurrikulum. Dit lei jou deur die vakinhoud met omvattende notas, vrae, antwoorde en volledige eksamens, wat jou die geleentheid gee om jou begrip te versterk en jou eksamentegniek te slyp.
Sleutelkenmerke:
- Stapsgewyse, metodiese benadering
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
- Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
- Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke
Die kombinasie van gedetailleerde notas, uitgewerkte voorbeelde, duidelike oplossings, wenke en gefokusde advies maak van hierdie boek ‘n studiegids van onskatbare waarde, ongeag jou vlak van selfvertroue.
Related products
-

-

-

-
Sale!

X-kit Achieve! English Home Language Grade 12 Study Guide 9781775781479
R60.00 – R168.00Price range: R60.00 through R168.00 ISBN: 9781775781479Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

