Graad 12 Rekeningkunde 2-in-1 KABV
R279.00
ISBN:
9781920568962
Description
Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 2-in-1 studiegids is ‘n uiters doeltreffende hersieningshulpmiddel. Jy kan dit regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding gebruik.
Sleutelkenmerke:
- ‘n Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Hierdie afdeling dek die noodsaaklike teorie en basiese konsepte.
- 7 eksamenvraestelle en voorgestelde antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee.
Die wenke, kommentaar, studienotas en deurlopende advies wat deur die onderwyser-skrywer aangebied word, ontwikkel selfvertroue by die leerders soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne vir berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings dra alles by tot ‘n eenstopboek wat die leerder deeglik voorberei vir toetse en eksamens.
Related products
-

The Answer Series Grade 10 Business Studies 3-in-1 CAPS – 9781920297909
R130.00 – R279.00Price range: R130.00 through R279.00 ISBN: 9781920297909Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Physichem Grade 12 CAPS Physical Sciences 9781868631506
R150.00 – R195.00Price range: R150.00 through R195.00 ISBN: 9781868631506Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

X-kit Achieve! English Home Language Grade 12 Study Guide 9781775781479
R60.00 – R168.00Price range: R60.00 through R168.00 ISBN: 9781775781479Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

