Headstart Ekonomiese & Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerdersboek
R227.00
ISBN:
9780195996586
Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om ‘n stewige fondasie te lê en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Features
- Gevallestudies en illustrasies voorsien praktiese voorbeelde van die inhoud wat gedek word.
- ‘n Nuwe hersieningsgedeelte aan die begin van elke kwartaal maak voorsiening vir oefening en vaslegging van die vorige kwartaal se werk.
- Uitgewerkte voorbeelde voorsien blootstelling aan rekenkundeprosesse.
- ‘n Opsomming aan die einde van elke eenheid dien as vaslegging van wat geleer is.
- Ingesluit is ‘n voorbeeld van ‘n beheerde toets vir formele assessering aan die einde van elke kwartaal.
- ‘n Jaarlikse onderrigplan, stap-vir-stap beplanningshulpmiddels en gedetailleerde leiding in die Onderwysersgidse verminder voorbereiding en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.
Related products
-

USED – Oxford Afrikaans-Engels Dictionary (English, Afrikaans) 9780195787429
R150.00 ISBN: 9780195787429 -
Sale!

Lewensoriëntering Vandag Graad 8 Onderwysersgids
R100.00 – R336.00Price range: R100.00 through R336.00 ISBN: 9780636146150Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


