Justin Fortuin, Skattejagter 9780799395969
R220.00
8 in stock (can be backordered)
8 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780799395969
Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie. En wat daarvan as tannie Mary in ‘n geheimsinnige ou kasteel by die see bly? Hy het ander vakansieplanne gehad. Maar tannie Mary maak Justin se dag toe sy vir hom ‘n pratende papegaai present gee. Hy vind gou uit Kaptein Kraakbeen is nie sommer enige papegaai nie, en kort voor lank is hy reg in die middel van ‘n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Spook dit in Kasteel Boekanier? Sal Justin en sy vriend Liam die ou skeepskaptein se skat kan vind voor twee skelms dit doen?
Related products
-

Spring 9780799360004
R90.00 – R210.00Price range: R90.00 through R210.00 ISBN: 9780799360004Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
R170.00 – R240.00Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

