Kanna hy kô hystoe – 9780624013594

R180.00

Kanna hy kô hystoe – 9780624013594

5 in stock (can be backordered)

5 in stock (can be backordered)

ISBN: 9780624013594

Oor hierdie boek:

Kanna het huis toe gekom vir die begrafnis van sy grootmaak ma, Makiet, nadat hy jare tevore ver weggevlug het van die onstellende waarhede van sy samelewing. Die meeste van die karakters is reeds dood, maar besoek hom langs die graf, terwyl hy sy lewe in o?nskou neem.