Ken & Verstaan Rekeningkunde Leerdersboek Graad 12 9781107649996
R50.00 – R397.00Price range: R50.00 through R397.00
Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help – veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.
Related products
-

-

Oxford Successful Economics Grade 12 Learner’s Book 9780195997552
R225.00 – R383.00Price range: R225.00 through R383.00 ISBN: 9780195997552Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


