KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal 9780637006286

R350.00

CAPS Curriculum Grade 4 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

3 in stock (can be backordered)

3 in stock (can be backordered)

ISBN: 9780637006286

Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.

• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.