Leer my lees (Vlak 2 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009683
R490.00
Leer my lees (Vlak 2 BK 11-20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009683
ISBN:
9780637009683
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Related products
-

-

-

-

Afrikaans Sonder Grense Graad 2 Leerderboek – 9780636128606
R157.00 ISBN: 9780636128606Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

