Leer my lees (Vlak 3) Tippie Boekpak – 9780639602325
R470.00 – R490.00Price range: R470.00 through R490.00
KABV Curriculum Grade Graad 3 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.Leer my lees (Vlak 3) Tippie Boekpak – 9780639602325
ISBN
Skrywer(s):
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 3-boekstel: 1. Tippie en loop in die reën 2. Tippie en die perd 3. Tippie en ry fiets 4. Tippie en gaan see toe 5. Tippie kuier op die plaas 6. Tippie ry met die trein 7. Tippie plant groente 8. Tippie bad vir Woef 9. Tippie plant ‘n boom 10. Tippie kry twee visse
Related products
-

-

-
Sale!

Helde van Suid-Afrika 2
R130.00Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210 -


