Leer my lees (Vlak 5 BK 1-10 ) Boekpak(Skooluitgawe) – 9780637012539
R490.00
Leer my lees (Vlak 5 BK 1-10 ) Boekpak(Skooluitgawe) – 9780637012539
ISBN:
9780637012539
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Related products
-

-

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek – 9781415424902
R50.00 – R165.90Price range: R50.00 through R165.90 ISBN: 9781415424902Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 5 Leesboek 9780636138674
R130.00 – R192.00Price range: R130.00 through R192.00 ISBN: 9780636138674Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

