Leer my lees (Vlak 5) Tippie Boekpak – Boxset of 10 – 9781776353170
R490.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781776353170
ISBN
9781776353170
Skrywer(s):
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Related products
-

Suzie se Superdoeper-Sjampoe (Jaco Jacobs) 9780799351187
R120.00 – R170.00Price range: R120.00 through R170.00 ISBN: 9780799351187Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-
Sale!

Helde van Suid-Afrika 2
R130.00Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210

