Leer my lees (Vlak R GB 5): Wat doen Tippie? (Skooluitgawe) – 9780637013079
R190.00
Leer my lees (Vlak R GB 5): Wat doen Tippie? (Skooluitgawe) – 9780637013079
Die skooluitgawe van die Leer my lees grootboeke is ’n samestelling van interessante fiksie- en nie-fiksietekste binne ’n spesifieke tema. Die kleurvolle illustrasies, stories, gedigte, liedjies, grappies en interessante feite, maak gedeelde lees maklik en prettig. Nuwe woordeskat word deurlopend bekendgestel en die temabenadering bevorder kritiese denke. Die integrasie met ander leerareas verseker ’n positiewe en kragtige leer- en leeservaring. Die Leer my lees grootboeke is ’n uitstekende en unieke manier om geletterdheid in die grondslagfase te ontwikkel en te bevorder. Die inhoud is trots Suid-Afrikaans en die ryk kulturele erfenis van Suid-Afrika dien as inspirasie vir al Tippie en sy maats se avonture.
Related products
-

-

Nuwe Alles-In-Een Graad R Huistaal Leerderboek
R50.00 – R153.00Price range: R50.00 through R153.00 ISBN: 9781770029866Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


