Leer my lees (Vlak RR BK 1-10) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637014243
R490.00
Leer my lees (Vlak RR BK 1-10) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637014243
ISBN:
9780637014243
Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker. Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is ‘n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en ‘n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.
Related products
-

-

-

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 1 Leerderboek 9780636128620
R157.00 ISBN: 9780636128620Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

