Leeus met Letsels (Skooluitgawe) Fanie Viljoen 9780798159586
R60.00 – R215.00Price range: R60.00 through R215.00
About this book:
Antwoordstelle is verkrygbaar hier:Â Leeus met letsels (skooluitgawe) memoranda
Hulpbron met vrae en aktiwiteite vir Afrikaans EAT onderwysers:Â Leeus met letsels
Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond opsoek na sy volgende prooi … Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in sy hart, te verwerk? Hierdie skooluitgawe van Leeus met letsels is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal.
Related products
-

Suurlemoen! 9780799342352
R147.00 – R240.00Price range: R147.00 through R240.00 ISBN: 9780799342352Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre) 9780799389296
R250.00 – R280.00Price range: R250.00 through R280.00 ISBN: 9780799389296Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
R170.00 – R240.00Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

