Lien se Lankstaanskoene EAT G12 Studiewerkgids – 9781776070114

Price range: R210.00 through R231.00

Lien se Lankstaanskoene EAT G12 Studiewerkgids – 9781776070114

ISBN: 9781776070114

Lien se Lankstaanskoene EAT Grade 12 Studiewerkgids – Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. ‘n Verskeidenheid van aktiwiteite is ingelsuit om die leerder se belangstelling in die roman aan te wakker wat hul begrip en waardering vir Afrikaanse letterkunde sal bevorder.