Minki se skoolkonsert – Jaco Jacobs
R110.00 – R155.00Price range: R110.00 through R155.00
CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers
8 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781776250479
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef … Gaan Minki dit regkry om soos ’n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?
Related products
-

-

Pixel (Fanie Viljoen) 9780799391824
R150.00 – R160.00Price range: R150.00 through R160.00 ISBN: 9780799391824Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-
Sale!

Helde van Suid-Afrika 2
R130.00Original price was: R130.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780799389210

