My Desktop Woordeboek – 9781925431797
R40.00 – R75.00Price range: R40.00 through R75.00
My Desktop Woordeboek – 9781925431797
ISBN:
9781925431797
Die My “desktop” woordeboek is ontwerp , geskryf en geillustreet vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.
Kenmerkwe van My “desktop: woordeboek is :
- Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
- ‘n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
- ‘n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer.
- ‘n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.
Related products
-

My Pals Are Here Maths Workbook 1A (3rd Edition)
R160.00 – R189.00Price range: R160.00 through R189.00 ISBN: 9789810117603Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Shuters Premier Maths Grade 1 Workbook 9780796057150
R130.00 ISBN: 9780796057150Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


