Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 2 : Graad 2
R183.00 Original price was: R183.00.R35.00Current price is: R35.00.
3 in stock
3 in stock
Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ‘n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal. Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in die werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met ‘n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou. Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, drukhandskrif en taalwerk in Graad 1. Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reelspasiering, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.?
Related products
-

Life Skills – Grade 2 – Beginning Knowledge and Personal and Social Well-being 9781990936906
R100.00 ISBN: 9781990936906 -

Incwadi yomfundi yokusebenzela- IsiXhosa sakho nawe – Ibanga 2 – 9781067229214
R145.00 ISBN: 9781067229214 -

-

Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 2 Onderwysersgids
R120.00 – R180.00Price range: R120.00 through R180.00 ISBN: 9780636133594Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

