Om die Aarde Aan te Haal en Ander Gedigte 9780636184756
R130.00 – R150.00Price range: R130.00 through R150.00
Dit verg ‘n fyn oor en ‘n fyner taal om die aarde nog helder aan te haal. In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel “Om die aarde aan te haal”, van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die “fyner taal” te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde duidelik kan laat klink. Daarmee druk die digter ook iets van die waarde van poesie uit: soos Gerrit Komrij in sy inleiding tot Die Afrikaanse poesie in ‘n duisend en enkele gedigte aandui, teken dit op wat uit die verlede waardevol bly; gee dit ons sowel ankerpunte as drome in ons daaglikse bestaan; en vir die toekoms is dit ‘n bewaarplek – ‘n “magasyn” – van wat waardevol bly. Die gedigte is natuurlik nie net gekies om te weerspieel wat poesie is nie. Dit wil ook iets van die leefwereld van die hedendaagse leser weergee: die skoonheid van die aarde, die verrukking van die liefde, die hoop op ‘n sinvolle toekoms en die betekenis van elke oenskynlik onbelangrike mens se aardse bestaan.
Related products
-

-

Trits: Mis, Mirakel en Drif (MML Literêr – Drama en Besprekings) 9780636085602
R140.00 – R208.00Price range: R140.00 through R208.00 ISBN: 9780636085602Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Donker Web (Skooluitgawe) – 9780624093275
R100.00 – R285.00Price range: R100.00 through R285.00 ISBN: 9780624093275Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Paljas (Skooluitgawe) 9780624046226
R15.00 – R320.00Price range: R15.00 through R320.00 ISBN: 9780624046226Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

