Ouma Hester en die Getaway-Kar-9780798180726
R160.00
ISBN:
9780798180726
Zany Zack voer ‘n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van 4 bose oumas van die Huur-‘n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Die vakansie gaan beslis onvergeetlik wees!
Related products
-

-

Pixel (Fanie Viljoen) 9780799391824
R150.00 – R190.00Price range: R150.00 through R190.00 ISBN: 9780799391824Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


