Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek Graad 4-9 9780195997958
R150.00 – R251.95Price range: R150.00 through R251.95
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek Graad 4-9 9780195997958
ISBN:
9780195997958
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is die resultaat van unieke navorsing wat die woorde wat leerders in hulle handboeke teekom, geidentifiseer het. Dit is van nuuts af ontwerp om leerders doeltreffend en bedrewe in Afrikaans te help skryf en praat, en ondersteun leerders in sleutelareas, soos volg:




