Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering Graad 7 Leerdersboek 9780199044269

Price range: R120.00 through R202.00

ISBN: 9780199044269

Oxford Suksesvolle Lewensorientering G7 LB CAPS – Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Lewensoriëntering. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.