Via Afrika Lewensoriëntering Graad 8 Leerderboek 9781415422021

Price range: R160.00 through R228.90

ISBN: 9781415422021

Jy hou ’n versameling feite, pretaktiwiteite en interessante inligting oor die lewe in jou hande. Jy sal wonderlike nuwe dinge leer omtrent Suid-Afrika en dít waaraan die mense van die land glo. Jy sal die geheime van gesondheid en gesonde verhoudings ontdek. Jy sal jouself, jou regte en die regte van ander leer ken. Jy sal ook die pad na jou droomberoep vind. Al hierdie goed en nog soveel meer sal jy alles in hierdie boek vind.