Oxford Suksesvolle Lewensorientering Graad 10 Leerdersboek 9780199050734
R170.00 – R444.96Price range: R170.00 through R444.96
ISBN:
9780199050734
Oxford Suksesvolle Lewensoriëntering is ‘n Lewensoriënteringskursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
- Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
- Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
- Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
Related products
-

-

-

Funksionele Taalgebruik Afrikaans Eerste Addisionale Taal Graad 10 9780992178239
R90.00 – R255.00Price range: R90.00 through R255.00 ISBN: 9780992178239Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Woema Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Teksboek en Werkboek
R330.00 – R350.00Price range: R330.00 through R350.00 ISBN: 9780987037756Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

