Oxford Suksesvolle Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek 9780199044603
R260.00 – R309.00Price range: R260.00 through R309.00
ISBN:
9780199044603
Oxford Suksesvolle Lewensorientering is ‘n betroubare Lewensorienteringkursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders ‘n vaste grondslag vir sukses te bied
- Dit ‘n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
- die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoë om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter
- al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
- die eksamenhu
Related products
-

Almal Verstaan Lewensorientering Graad 12 Leerderboek 9781431014309
R100.00 – R278.00Price range: R100.00 through R278.00 ISBN: 9781431014309Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Oxford Successful Life Orientation Grade 12 Teacher’s Guide
R280.00 – R302.95Price range: R280.00 through R302.95 ISBN: 9780199051229Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Life Orientation Grade 12 Learner’s Book – 9781415441275
R190.00 – R311.90Price range: R190.00 through R311.90 ISBN: 9781415441275Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Verken Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek 9780636142626
R150.00 – R444.00Price range: R150.00 through R444.00 ISBN: 9780636142626Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

