Pad Na Jou Hart 9781776071685
R175.00
CAPS and IEB Curriculum New & Used school textbooks & readers
3 in stock (can be backordered)
3 in stock (can be backordered)
Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familieÂonderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n take om tydens sy reis te voltooi.
Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reëls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op dié lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal?
Kan liefde seëvier met soveel struikelblokke in sy pad?
Pad na jou hart – ’n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe.
Related products
-
Sale!

USED – Storiejoernaal
R200.00Original price was: R200.00.R60.00Current price is: R60.00. ISBN: 9781770022454 -
Sale!

Paljas (Skooluitgawe) 9780624046226
R15.00 – R320.00Price range: R15.00 through R320.00 ISBN: 9780624046226Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Suurlemoen! 9780799342352
R147.00 – R240.00Price range: R147.00 through R240.00 ISBN: 9780799342352Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

