Perfek (Jaco Jacobs) 9780799367140

Price range: R90.00 through R190.00

ISBN: 9780799367140

Blonde hare … Helderblou oë … ’n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan …