Perfek CAPS 9780799359831
R145.00 – R170.00Price range: R145.00 through R170.00
ISBN:
9780799359831
Blonde hare … Helderblou oe …’n Skitterwit glimlag …Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan … Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
Related products
-

Suurlemoen! 9780799342352
R147.00 – R240.00Price range: R147.00 through R240.00 ISBN: 9780799342352Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-


