Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Leerderboek
R435.00
About this book:
Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid ineraktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdetyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Vir eksamenvoorbereiding is daar ’n piekfyn Taalgids en Letterkundegids agter in jou boek.
Geniet hierdie piekfyn leerervaring!
Related products
-
Afrikaans 1ste Addisionele Taal Studiegids NKABV (Graad 10,11,12)
R200.00 – R332.00 ISBN: USED - 9781776114863Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
R210.00 – R313.00 ISBN: 9781770028661Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Explore Afrikaans Graad 11
R350.00 – R395.00 ISBN: 9780958514704Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -