Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Onderwysersgids
R400.00
ISBN:
9781770028593
About this book:
Piekfyn Afrikaans Graad 11 se onderwysersgids
- is saamgestel volgens die KABV vir Graad 10-12 vereistes wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun.
- fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.
- bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte.
- -ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir assessering, lesbeplanning en klaskamerpraktyk.
- bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.





