Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek 9781770029224
R100.00 – R292.00Price range: R100.00 through R292.00
About this book:
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 4 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Related products
-

Kominpas Met Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4-7 9780799371574
R200.00 – R340.00Price range: R200.00 through R340.00 ISBN: 9780799371574Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Woema Graad 4 EAT Teksboek en Werkboek – 9780994716873
R310.00 – R350.00Price range: R310.00 through R350.00 ISBN: 9780994716873Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leesboek – 9780636138698
R130.00 – R171.00Price range: R130.00 through R171.00 ISBN: 9780636138698Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

