Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Onderwysersgids 9781770028470
R100.00 – R345.00Price range: R100.00 through R345.00
ISBN:
9781770028470
About this book:
Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur
- te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
- tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
- ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
- ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
- beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
- ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
- ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.
Related products
-

-


-

Afrikaans – geniet dit! – Werkboek 2 – 9781920008161
R30.00 – R50.00Price range: R30.00 through R50.00 ISBN: 9781920008161Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek – 9780636119895
R100.00 – R203.00Price range: R100.00 through R203.00 ISBN: 9780636119895Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

