Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek Graad 5 9781770029262
R120.00 – R244.00Price range: R120.00 through R244.00
ISBN:
9781770029262
About this book:
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.
Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders
- spontaan oor verskeie interessante onderwerpe en tekste gesels.
- vlot en ekspressief praat en toesprake lewer.
- glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies.
- vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik.
- noukeurig en krities na taalgebruik luister.
- taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik.
- nuwe woorde en sinne gebruik.
- transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 5 9781770022775
R90.00 – R258.00Price range: R90.00 through R258.00 ISBN: 9781770022775Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Woema Graad 5 Afrikaans EAT Teksboek en Werkboek 9780994716859
R350.00 ISBN: 9780994716859Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) – 9780620325844
R320.00 – R370.00Price range: R320.00 through R370.00 ISBN: 9780620325844Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

