Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids + CD
R100.00 – R350.00Price range: R100.00 through R350.00
ISBN:
9781770022805
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.
Die ONDERWYSERSGIDS bied:
- ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures.
- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop.
- wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf.
- gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte volgens eietydse temas.
- ·onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning.
- ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering.
- ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslêer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn.
Related products
-

Aitsa! Handleiding vir Afrikaans Graad 8-12 (EAT) Revised
R399.00 ISBN: 9780796195968Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Slimkoppe Afrikaans Graad 6 9781775784050
R80.00 – R160.00Price range: R80.00 through R160.00 ISBN: 9781775784050Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Leesboek 9781770029279
R90.00 – R261.00Price range: R90.00 through R261.00 ISBN: 9781770029279Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

