Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek
R327.00
2 in stock (can be backordered)
2 in stock (can be backordered)
About this book:
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Related products
-

Aitsa! Handleiding vir Afrikaans Graad 8-12 (EAT) Revised
R399.00 ISBN: 9780796195968Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
R198.00 ISBN: 9781776071593Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Leerderboek – 9781770022799
R60.00 – R243.00Price range: R60.00 through R243.00 ISBN: 9781770022799Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 6 Leerderboek 9780636119758
R210.00 – R234.00Price range: R210.00 through R234.00 ISBN: 9780636119758Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

