Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal
R300.00
About this book:
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 8 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie.
Related products
-

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek 9780636115750
R303.00 ISBN: 9780636115750Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 8 Leesboek 9780636146211
R213.00 ISBN: 9780636146211Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense Afrikaans EAT Graad 7 Leesboek 9780636146204
R110.00 – R198.00Price range: R110.00 through R198.00 ISBN: 9780636146204Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

