Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal
R300.00
About this book:
Die andwoordstel is gratis aflaaibaar:
Piekfyn Afrikaans Graad 9 Huistaal Leesboek memorandum
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 9 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en volksverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer en gedigte om te lees vir genot.
Daar is ook heelwat tekste deur bekroonde skrywers, digters en dramaturge van wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal 9781770029385
R220.00 – R413.00Price range: R220.00 through R413.00 ISBN: 9781770029385Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek 9780636115750
R303.00 ISBN: 9780636115750Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

X-kit Essensiele Gids Afrikaans Graad 8-12 9781770259980
R175.00 – R195.00Price range: R175.00 through R195.00 ISBN: 9781770259980Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

