Platinum Kitsreken: Graad 4 KABV 9780636165106
R112.00
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780636165106
Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks ‘n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat ‘n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit ‘n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas.
Related products
-

-

-

Platinum Wiskunde Graad 4 Leerderboek 9780636138247
R203.00 ISBN: 9780636138247Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


